Ons is baie bevoorreg om oor so ‘n bekwame
Beheerliggaam te beskik, wat nie net oor die nodige kundigheid en vaardighede
beskik nie, maar wat ook bereid is om alles aan tyd op te offer sodat Hoërskool
Swartland op koers na voortreflikheid kan bly.
‘n Opregte woord van dank aan
elkeen van die lede vir hulle onbaatsugtige diens en lojale ondersteuning. 'n Opregte woord van dank aan elkeen van die
lede vir hulle onbaatsugtige diens en lojale ondersteuning. Baie dankie vir die
besondere wyse waarop ons as ‘n span tot voordeel van ons skoolgemeenskap kan
funksioneer.