Hoërskool Swartland is 'n
trotse
skool met ‘n roemryke verlede. Ons is 'n openbare skool wat daarna
streef om uitmuntende onderrig en opvoeding aan sy leerders te bied. Ons
streef daarna om ons leerders voor te berei vir die volwasse lewe
deur teWerk en Wen.